French Rolling Pin
R289.00
Franse Deegroller
Ideaal vir die rol van koekies, pizzas, pateie en alle fyngebak
French Rolling Pin
Ideal for rolling out cookies, pizzas, pies and all pastries
Description
- Maklik om te gebruik, presiese beheer
- Gemaak uit sterk, soliede beukehout
- Maklik om skoon te maak en stoor, geen handvatsels
- Om die leeftyd te verleng, moet dit die in die skottelgoedwasser was nie. Was met die hand en vee met 'n klam lap af
- Designed for precise control
- Made from durable, solid beechwood
- Easy to clean and store - no handles
- To prolong its life, don't wash it in the dishwasher. Wash by hand and wipe it with a damp cloth
Nazeera Minhas –
l really enjoy the french Rolling Pin